Jeremiah 25:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle sal drink en ontroer word en waansinnig wees vanweë die swaard wat Ek onder hulle sal stuur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As hulle daaruit drink, sal hulle slinger. Hulle sal rasend raak weens die oorlog waarin Ek hulle laat beland.” |
| Afrikaans 1933/1953 | dat hulle kan drink en waggel en rasend word weens die swaard wat Ek onder hulle stuur. |
| Afrikaans 1983 | Wanneer hulle dit drink, sal hulle waggel en slinger: dit is oorlog wat Ek onder hulle loslaat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle sal drink en slinger en waansinnig raak, vanweë die swaard wat Ek onder hulle gaan instuur.’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle sal drink en hulle bene sal bewe. Hulle sal soos mal mense word, omdat Ek mense stuur om oorlog te maak teen hulle.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As hulle daaruit gedrink het, sal hulle slinger. Die oorlog waarin Ek hulle sal laat beland, sal hulle mal maak.” |