Jeremiah 25:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want baie nasies en groot konings sal hulleself ook deur hulle dien, en Ek sal hulle vergelde volgens hulle werke en volgens die werke van hulle eie hande. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Baie van die nasies met magtige konings sal van die Babiloniërs slawe maak. Op dié manier sal Ek hulle terugbetaal vir alles wat hulle aan julle gedoen het.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Want hulle sal ook diensbaar gemaak word deur magtige nasies en groot konings, en Ek sal hulle vergelde ooreenkomstig hul dade en die werk van hul hande. |
| Afrikaans 1983 | Daardie nasies sal die onderdane word van baie nasies en van sterk konings. Ek sal hulle straf ooreenkomstig hulle dade en ooreenkomstig die afgodsbeelde wat hulle gemaak het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘Ja, ook die Galdeërs sal slawe wees van baie nasies en groot konings. Ek sal hulle vergeld ooreenkomstig hulle dade en hulle handewerk.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ook die Galdeërs sal vir baie volke en vir groot konings moet werk. Ek sal hulle straf oor wat hulle gedoen het.’ ” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Baie van die nasies met magtige konings sal slawe van die Babiloniërs kom maak. Op dié manier sal Ek hulle terugbetaal vir alles wat hulle aan my mense in Juda gedoen het.” |