Jeremiah 25:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ek sal oor daardie land bring al my woorde wat Ek daaroor gespreek het, alles wat in hierdie boek geskrywe is wat Jeremia oor al die nasies geprofeteer het.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal alles oor hierdie land laat kom soos Ek teen hulle uitgespreek het. Ek het Jeremia gebruik om teen hierdie nasies te profeteer. Dit is alles in hierdie boek opgeskryf.
Afrikaans 1933/1953 En Ek sal oor die land bring al my woorde wat Ek daaroor gespreek het -- alles wat geskrywe is in hierdie boek, wat Jeremia geprofeteer het oor al die nasies.
Afrikaans 1983 Dan sal Ek alles wat Ek teen daardie land gesê het, alles wat in hierdie boek opgeteken staan en wat Jeremia as profeet teen daardie nasies aangekondig het, oor daardie land bring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sal oor hierdie land al my woorde wat Ek daaroor uitgespreek het, in vervulling laat gaan.’ ” Dit verwys na alles wat geskryf staan in hierdie •boekrol, en wat Jeremia geprofeteer het oor al die nasies.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal met daardie land alles doen wat Ek gesê het, alles wat Jeremia oor al daardie volke gesê het en wat in hierdie boek geskryf is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het baiekeer gesê dat Ek slegte dinge met hierdie land gaan laat gebeur. Ek het Jeremia gebruik om hierdie dinge teen die nasies te sê. Dit is opgeskryf in hierdie boek.