Jeremiah 25:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hierdie hele land sal 'n wildernis en 'n verbasing wees; en hierdie nasies sal die koning van Babel sewentig jaar dien.
Afrikaans (NLV) 2011 Die hele land sal ’n verlate plek wees. Net ’n klomp murasies sal oor wees. Julle en julle bure sal vir 70 jaar in diens van die koning van Babel wees.
Afrikaans 1933/1953 En hierdie hele land sal 'n puinhoop, 'n woesteny word; en hierdie nasies sal die koning van Babel sewentig jaar lank dien.
Afrikaans 1983 Hierdie land sal 'n verlate puinhoop word en al hierdie nasies sal sewentig jaar lank die koning van Babel se onderdane wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hierdie hele land sal 'n puinhoop, 'n woesteny word; en hierdie nasies sal die koning van Babilonië sewentig jaar lank dien.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die hele land sal vol hope klippe lê en niemand sal hier woon nie. Die mense wat hier was, sal vir die koning van Babel moet werk, 70 jaar lank.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die hele land sal ’n verlate plek wees. Net ’n klomp murasies sal oorbly. Al hierdie nasies sal vir 70 jaar vir die koning van Babel werk.