Jeremiah 24:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die een mandjie het baie goeie vye gehad, net soos die vye wat eers ryp is; en die ander mandjie het baie stoute vye gehad wat nie geëet kon word nie, so sleg was hulle.
Afrikaans (NLV) 2011 In een van die mandjies was daar vars, ryp vye. Die vye in die ander mandjie was sleg, so sleg dat geen mens dit kon eet nie.
Afrikaans 1933/1953 In die een mandjie was baie goeie vye soos die voorvye; maar in die ander mandjie was baie slegte vye, te sleg om te eet.
Afrikaans 1983 Die een mandjie was vol goeie vye, so lekker soos voorvye. Die ander mandjie was vol slegte vye, so sleg dat 'n mens dit nie kon eet nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die een mandjie het baie goeie vye in gehad, soos vroeë vye; maar in die ander mandjie was baie slegte vye, wat nie meer geëet kon word nie omdat dit sleg was.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die een mandjie se vye was baie goed, so goed soos vroeë vye. Maar die ander mandjie se vye was baie sleg. Dit was so sleg dat 'n mens dit nie kon eet nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In die een mandjie was daar goeie vye. Dit was van die vye wat eerste ryp geword het. In die ander mandjie was die vye so sleg dat ’n mens dit nie kon eet nie.