Jeremiah 23:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In sy dae sal Juda verlos word en Israel veilig woon; en dit is sy naam waarmee hy genoem sal word: DIE HERE ONS GEREGTIGHEID. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Sy naam sal wees: ‘Die Here is ons geregtigheid.’ Terwyl hy regeer, sal Juda vrykom van al hulle vyande en Israel sal veilig leef.” |
| Afrikaans 1933/1953 | In sy dae sal Juda verlos word en Israel veilig woon; en dit is sy naam waarmee Hy genoem sal word: DIE HERE ONS GEREGTIGHEID. |
| Afrikaans 1983 | In sy tyd sal Juda gered word en sal Israel veilig woon. Sy naam sal wees: Die Here regeer regverdig oor ons. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In sy dae sal Juda verlos word, en Israel sal veilig woon. En dit sal sy naam wees wat hy genoem word, ‘Die Here is ons geregtigheid.’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | In die tyd wanneer hierdie koning regeer, sal die mense van Juda weer vry word, en die mense van Israel sal veilig woon. Die naam van die koning sal wees: Die Here doen reg aan ons.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sy naam sal wees: ‘Die Here wat aan ons reg doen.’ Terwyl hy regeer, sal Juda vry wees van hulle vyande en Israel sal veilig voel.” |