Jeremiah 23:40 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ek sal 'n ewige smaad oor jou bring en 'n ewige skande wat nie vergeet sal word nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek maak dat mense met julle sal spot. Julle sal in die skande kom en niemand sal dit ooit vergeet nie.’”
Afrikaans 1933/1953 en Ek sal julle 'n ewige smaad oplê en 'n ewige skande wat nie vergeet sal word nie.
Afrikaans 1983 Ek sal vir altyd vernedering oor julle bring, blywende skande wat nie vergeet sal word nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sal ewige skande oor julle bring, ewige vernedering wat nie vergeet sal word nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal julle vir altyd verneder, julle sal dit nooit vergeet nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle gaan vir altyd verneder word. Julle sal so in die skande kom dat niemand dit ooit sal vergeet nie.’”