Jeremiah 23:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal herders oor hulle aanstel wat hulle sal wei; en hulle sal nie meer vrees of verskrik word nie, en hulle sal nie ontbreek nie, spreek die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan sal Ek nuwe leiers voorsien wat na hulle sal omsien. Hulle hoef nooit weer bang of verskrik te wees nie. Nie een van hulle sal verlore raak nie,” sê die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek sal herders oor hulle verwek wat hulle sal oppas; en hulle sal nie meer bevrees of verskrik wees of vermis word nie, spreek die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Dan sal Ek herders oor hulle aanstel, en dié sal hulle versorg, en hulle sal nie meer bang of verskrik wees nie en hulle sal nie meer wegraak nie, sê die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En Ek sal herders oor hulle aanstel, en dié sal hulle laat wei. Hulle sal nie meer bang of verskrik wees of vermis word nie,’ ” is die uitspraak van die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal herders kies en aanstel om oor hulle te regeer. Hulle sal nie weer bang word en wegraak nie.” Dit sê die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan sal Ek nuwe leiers vir hulle gee wat mooi na hulle sal kyk. Hulle sal nooit ooit weer bang hoef te wees nie. My mense sal ook nie weer verneder word nie. Verder sal nie een van hulle wegraak of verdwyn nie.” |