Jeremiah 23:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar aangesien julle sê: Die las van die HERE; daarom, so sê die HERE; Omdat julle hierdie woord sê: Die las van die HERE, en Ek het na julle gestuur om te sê: Julle mag nie sê: Die las van die HERE nie;
Afrikaans (NLV) 2011 Maar sê nou hulle antwoord: ‘Die Here het hierdie boodskap vir ons gegee!’ moet jy sê: ‘Die Here sê julle bly sê: Die boodskap kom van die Here af, selfs al het Ek julle gewaarsku om dit nie te doen nie.
Afrikaans 1933/1953 Maar as julle sê: Die HERE het gelas -- daarom, so spreek die HERE: Omdat julle hierdie woord sê: Die HERE het gelas -- alhoewel Ek na julle gestuur het met die woorde: Julle mag nie sê: Die HERE het gelas nie --
Afrikaans 1983 Al sê julle ook: “Dit is die uitspraak van die Here,” sê die Here nou: Julle sê: “Hierdie woorde is 'n uitspraak van die Here,” ten spyte daarvan dat Ek julle verbied het om te sê: “'n Uitspraak van die Here.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En as dit ‘godspraak van die Here ’ is wat julle bly vra – daarom, so sê die Here, omdat julle hierdie uitdrukking ‘godspraak van die Here ’ gebruik, al het Ek 'n boodskapper na julle gestuur met die woorde, ‘Julle mag nie sê “godspraak van die Here ” nie,’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar as julle aanhou om te sê julle weet wat Ek gesê het, dan sê Ek vir julle: Julle het gesê julle weet wat Ek gesê het. Maar Ek het vir julle 'n boodskap gestuur en vir julle gesê julle moenie sê julle weet wat Ek gesê het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar sê nou hulle sê: ‘Die Here het hierdie boodskap vir ons gegee!’ As hulle dit sou doen, moet jy sê: Die Here sê: ‘Julle bly sê die boodskap kom van die Here af, selfs al het Ek julle gewaarsku om dit nie te doen nie.