Jeremiah 23:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So moet jy vir die profeet sê: Wat het die HERE jou geantwoord? en: Wat het die HERE gespreek? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vra vir die profete die volgende vraag: ‘Wat het die Here julle geantwoord?’ of: ‘Wat sê die Here?’ |
| Afrikaans 1933/1953 | So moet jy aan die profeet sê: Wat het die HERE jou geantwoord? En wat het die HERE gespreek? |
| Afrikaans 1983 | Julle vra vir die profeet: “Wat antwoord die Here jou?” of: “Wat sê die Here?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So moet jy vir die profeet vra, ‘Wat het die Here jou geantwoord?’ of ‘Wat het die Here gesê?’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Julle mag vir 'n profeet vra: ‘Wat het die Here geantwoord? Wat het die Here vir jou gesê?’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Jeremia, jy moet vir die profete vra: ‘Wat het die Here julle geantwoord?’ of ‘Wat sê die Here?’ |