Jeremiah 23:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So moet julle sê, elkeen vir sy naaste en elkeen vir sy broer: Wat het die HERE geantwoord? en: Wat het die HERE gespreek? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hou liewer aan om vir mekaar te vra: ‘Wat het die Here geantwoord?’ of: ‘Wat het Hy gesê?’ |
| Afrikaans 1933/1953 | So moet julle sê, elkeen vir sy naaste en elkeen vir sy broer: Wat het die HERE geantwoord? En wat het die HERE gespreek? |
| Afrikaans 1983 | Julle vra vir mekaar, elkeen vir sy volksgenoot: “Wat antwoord die Here?” of: “Wat sê die Here?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So moet julle elkeen vir sy vriend en vir sy volksgenoot sê, ‘Wat het die Here geantwoord?’ of ‘Wat het die Here gesê?’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle mag vir mekaar vra: ‘Wat het die Here geantwoord? Wat het Hy gesê?’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hou liewer aan om vir mekaar te vra: ‘Wat het die Here geantwoord?’ of ‘Wat het Hy gesê?’ |