Jeremiah 23:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, Ek het dit teen die profete, spreek die HERE, wat hulle tong gebruik en sê: Hy spreek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek is gekant teen hierdie gladdebek-profete wat sê: ‘Hierdie profesie kom van die Here self af!’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, Ek het dit teen die profete, spreek die HERE, wat hulle eie tong gebruik en sê: Die HERE spreek! |
| Afrikaans 1983 | Kyk, sê die Here, Ek is teen dié profete wat hulle eie stories vertel en dan sê: “Die Here sê so.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is Ek teen die profete,” is die uitspraak van die Here, “hulle wat hulle tonge gebruik en verklaar, ‘Dit is 'n uitspraak!’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek is teen die profete wat self dinge uitdink, en dan sê hulle dit is Ek wat dit sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek is ’n opponent van hierdie gladdemondboodskappers wat stories vir die mense vertel en sê dit kom van My af. |