Jeremiah 23:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom, kyk, Ek het dit teen die profete, spreek die HERE, wat my woorde steel, elkeen van sy naaste. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarom sê die Here: “Ek is teen hierdie profete wat my boodskappe by mekaar steel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom, kyk, Ek het dit teen die profete, spreek die HERE, wat my woorde steel, die een van die ander. |
| Afrikaans 1983 | Daarom, sê die Here, is Ek teen die profete wat herhaal wat ander sê en dan voorgee dat dit van My af kom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom, dit is Ek teen die profete,” is die uitspraak van die Here, “hulle wat my woorde by mekaar steel! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom is Ek teen die profete wat sê wat ander profete sê, en wat dan sê dat Ek dit gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarom sê die Here: “Dit kan julle weet, Ek is teen hierdie profete wat hulle boodskappe by ander steel en maak of Ek dit gesê het. |