Jeremiah 23:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Is my woord nie soos 'n vuur nie? spreek die HERE; en soos 'n hamer wat die rots stukkend breek?
Afrikaans (NLV) 2011 “Is my woorde nie soos ’n vuur wat brand nie? Is dit nie soos ’n hamer wat ’n stuk rots aan stukke laat spat nie?” vra die Here.
Afrikaans 1933/1953 Is my woord nie so, soos 'n vuur, spreek die HERE, en soos 'n hamer wat 'n rots vermorsel nie?
Afrikaans 1983 My woord is soos vuur, sê die Here, soos 'n hamer waarmee klippe stukkend gebreek word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Is my woord nie so nie – soos 'n vuur,” is die uitspraak van die Here, “soos 'n hamer wat rots stukkend kap?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here sê: “Die dinge wat Ek sê, is soos vuur. Dit is soos 'n hamer wat rotse stukkend slaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy vra: “Is my woorde nie soos ’n vuur wat brand nie? Is dit nie soos ’n hamer wat ’n rots in stukke laat spat nie?”