Jeremiah 23:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het nie hierdie profete gestuur nie, maar hulle het gehardloop; Ek het nie met hulle gepraat nie, tog het hulle geprofeteer.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het nie hierdie profete gestuur nie; tog is dit wat hulle voorgee. Ek het nie vir hulle boodskappe gegee nie; tog profeteer hulle.
Afrikaans 1933/1953 Ek het die profete nie gestuur nie, tog het hulle geloop; Ek het nie met hulle gespreek nie, tog het hulle geprofeteer.
Afrikaans 1983 Ek het nie hierdie profete gestuur nie, tog het hulle met 'n boodskap rondgehardloop; Ek het nie met hulle gepraat nie, tog het hulle as profete opgetree.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek het nie die profete gestuur nie, maar hulle hardloop. Ek het nie met hulle gepraat nie, maar hulle profeteer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here sê: “Ek het nie daardie profete gestuur nie, Ek het nie met hulle gepraat nie, maar hulle kom en hulle sê hulle bring boodskappe van My.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here sê: “Ek het nie hierdie profete gestuur nie en tog gaan hulle aan asof dit so is. Ek het nie vir hulle enige boodskappe gegee nie en tog maak hulle of Ek het.