Jeremiah 23:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die toorn van die HERE sal nie terugkeer nie, totdat Hy volbring het en die gedagtes van sy hart volbring het; aan die einde van die dae moet julle dit ten volle ag slaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here se woede sal nie afkoel totdat Hy sy doel bereik het nie. Julle sal binnekort alles verstaan wat aan die gang is.
Afrikaans 1933/1953 Die toorn van die HERE sal nie afgewend word nie, totdat Hy uitgevoer en tot stand gebring het die raadslae van sy hart; aan die einde van die dae sal julle dit duidelik verstaan.
Afrikaans 1983 Die toorn van die Here sal nie ophou voordat Hy sy plan uitgevoer het en gedoen het wat Hy besluit het nie. Daar kom 'n tyd dat julle dit alles goed sal verstaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die toorn van die Here sal nie bedaar nie, totdat Hy die planne van sy hart uitgevoer, dit tot stand gebring het. Aan die einde van die dae sal julle dit ten volle verstaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here is kwaad, en Hy sal aanhou om kwaad te wees totdat Hy gedoen het wat Hy besluit het. Julle sal dit later goed verstaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die woede van die Here sal nie afkoel nie totdat Hy sy doel bereik het. Julle sal binnekort presies verstaan wat aan die gang is.