Jeremiah 23:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ek het dwaasheid by die profete van Samaria gesien; hulle het in Baäl geprofeteer en my volk Israel laat dwaal.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek het gesien dat die profete van Samaria ’n walglike ding doen. Hulle profeteer wat Baäl sê. So lei hulle my volk Israel op ’n dwaalpad.
Afrikaans 1933/1953 Ek het wel by die profete van Samar¡a aanstootlike dinge gesien: hulle profeteer deur Baäl en verlei my volk Israel;
Afrikaans 1983 Ek het iets afstootliks onder Samaria se profete gesien: hulle tree in Baäl se naam op as profete en verlei my volk Israel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ By die profete van Samaria het Ek iets onbehoorliks gesien: Hulle het in die naam van Baäl geprofeteer en my volk Israel laat afdwaal.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het gesien die profete van Samaria doen dinge waarvan Ek nie hou nie. Hulle was profete vir Baäl, hulle het my volk bedrieg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ek het gesien hoe die profete van Samaria ’n totaal onaanvaarbare ding doen. Hulle sê die boodskappe wat hulle bring, kom van Baäl af. Deur dit te doen lei hulle die mense van Israel op ’n dwaalspoor.