Jeremiah 23:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want profeet sowel as priester is onheilig; ja, in my huis het Ek hulle boosheid gevind, spreek die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 “Die priesters is net so goddeloos soos die profete. Ek het gesien wat hulle selfs in my tempel aanvang,” sê die Here.
Afrikaans 1933/1953 Want profeet sowel as priester is goddeloos; selfs in my huis het Ek hulle boosheid gevind, spreek die HERE.
Afrikaans 1983 Profeet en priester is albei godloos, Ek tref hulle sondes selfs in my huis aan, sê die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Ja, profeet sowel as priester is besoedel; selfs in my huis het Ek hulle boosheid gevind,” is die uitspraak van die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here sê: “Ja, die profete en ook die priesters is ontwy, Ek het gesien hulle doen die slegte dinge ook in my tempel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here sê: “Die priesters is net soos hierdie boodskappers. Hulle steur hulle net mooi niks aan My nie. Ek het selfs gesien dat hulle verkeerde goed in my tempel doen.