Jeremiah 22:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dan sal hulle antwoord: Omdat hulle die verbond van die HERE hulle God verlaat het en ander gode aanbid en hulle gedien het.
Afrikaans (NLV) 2011 “Dan sal hulle antwoord: ‘Omdat hulle die verbond met die Here hulle God verbreek het. Hulle het voor vreemde gode neergebuig en hulle aanbid.’”
Afrikaans 1933/1953 En hulle sal sê: Omdat hulle die verbond van die HERE hulle God verlaat het en voor ander gode hulle neergebuig en die gedien het.
Afrikaans 1983 Dan sal hulle antwoord: “Omdat die mense van hierdie stad nie die verbond met die Here hulle God gehou het nie en ander gode vereer en gedien het.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dan sal geantwoord word, ‘Omdat hulle die verbond van die Here hulle God verlaat het en voor ander gode in aanbidding gebuig en hulle gedien het.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En hulle sal sê: ‘Die Here het dit gedoen omdat die mense van hierdie stad die verbond met hulle God die Here gebreek het. Hulle het weggegaan van die Here, hulle het voor ander gode gebuig en hulle gedien.’ ”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dan sal hulle antwoord: ‘Omdat hulle die ooreenkoms tussen hulle en die Here verbreek het. Hy het belowe dat Hy hulle God sou wees en hulle sou sy mense wees wat aan Hom behoort. Maar hulle het voor ander gode gebuig en hulle begin aanbid.’”