Jeremiah 22:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En baie nasies sal by hierdie stad verbytrek, en hulle sal elkeen vir sy naaste sê: Waarom het die HERE so met hierdie groot stad gedoen? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Baie mense van ander nasies sal hier verbygaan en vir mekaar sê: ‘Hoekom het die Here so ’n indrukwekkende stad soos hierdie verwoes?’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Dan sal baie nasies by hierdie stad verbytrek en die een aan die ander vra: Waarom het die HERE so gedoen met hierdie groot stad? |
| Afrikaans 1983 | Daar sal baie nasies by hierdie stad verbygaan en vir mekaar vra: “Waarom het die Here dit met hierdie groot stad gedoen?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘ “ Baie nasies sal by hierdie stad verbygaan en vir mekaar vra, ‘Waarom het die Here so gemaak met hierdie groot stad?’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Baie mense sal by hierdie stad verbykom en hulle sal vir mekaar vra: ‘Hoekom het die Here dit gedoen met hierdie groot stad?’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Baie mense van ander nasies sal hier verbygaan en vir mekaar sê: ‘Hoekom het die Here ’n groot stad soos hierdie verwoes?’ |