Jeremiah 22:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar as julle hierdie woorde nie hoor nie, sweer Ek by Myself, spreek die HERE, dat hierdie huis 'n woesteny sal word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar as julle hierdie waarskuwing ignoreer, sal hierdie paleis, so waar as wat Ek die Here is, in ’n bouval verander, sê die Here.’” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as julle na hierdie woorde nie luister nie, dan sweer Ek by Myself, spreek die HERE, dat hierdie huis 'n puinhoop sal word. |
| Afrikaans 1983 | Maar as julle nie na my woorde luister nie, bevestig Ek nou vir julle met 'n eed dat hierdie paleis 'n puinhoop sal word, sê die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar as julle nie luister na hierdie woorde nie – by Myself lê Ek 'n eed af –” is die uitspraak van die Here, “sal hierdie paleis 'n puinhoop word.” ’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar as julle nie luister nie, dan sal Ek hierdie paleis afbreek, dit belowe Ek.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar as julle hierdie waarskuwing ignoreer, so waar as wat Ek die Here is, sal hierdie paleis ’n bouval word.” |