Jeremiah 22:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | O aarde, aarde, aarde, hoor die woord van die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | O land, land, land! Luister na die boodskap van die Here! |
| Afrikaans 1933/1953 | o Land, land, land, hoor die woord van die HERE! |
| Afrikaans 1983 | Land, land, land, luister na die woord van die Here! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Land, land, land, hoor die woord van die Here! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle almal in die land, julle moet luister na wat die Here sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Juda, jy en jou mense moet luister na die boodskap van die Here! |