Jeremiah 22:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar na die land waarheen hulle wil terugkeer, daarheen sal hulle nie terugkeer nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle sal nooit weer na julle eie land terugkeer nie, al wil julle hoe graag. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar na die land waar hulle siel na verlang om daarin terug te kom, daarheen sal hulle nie teruggaan nie. |
| Afrikaans 1983 | Julle sal nie terugkom na die land toe waarna julle sal verlang om terug te kom nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En die land waarheen hulle sal verlang om terug te keer – daarheen sal hulle nie terugkeer nie.” ’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle sal verlang na julle land, maar julle sal nie terugkom hiernatoe nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle sal nooit weer na julle eie land waar julle so graag sal wil wees, kan terugkom nie.” |