Jeremiah 22:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal jou en jou moeder wat jou gebaar het, uitdryf na 'n ander land waar julle nie gebore is nie; en daar sal julle sterwe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal jou en jou ma uit Juda verban na ’n land waar nie een van julle twee gebore is nie. Daar sal julle sterf. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Ek sal jou wegslinger, saam met jou moeder wat jou gebaar het, na 'n ander land waar julle nie gebore is nie, en daar sal julle sterwe. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal jou en jou ma wat jou in die wêreld gebring het, in 'n vreemde land gooi waar nie een van julle gebore is nie, en daar sal julle sterf. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal jou en jou moeder wat aan jou lewe geskenk het, ver wegwerp na 'n ander land waar julle nie gebore is nie, en daar sal julle sterf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal jou en jou ma weggooi in 'n ander land, 'n land wat nie julle eie land is nie. Julle sal daar sterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal jou en jou ma uit Juda verban na ’n land waar nie een van julle twee gebore is nie. Daar sal julle doodgaan. |