Jeremiah 22:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sê: Hoor die woord van die HERE, o koning van Juda, wat op die troon van Dawid sit, jy en jou dienaars en jou volk wat deur hierdie poorte ingaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ‘Luister, o koning van Juda, u wat ’n koning is uit die geslagslyn van Dawid. Die Here het ’n boodskap vir u, u amptenare en die mense van Jerusalem. |
| Afrikaans 1933/1953 | en sê: Hoor die woord van die HERE, o koning van Juda, wat sit op die troon van Dawid; jy en jou dienaars en jou volk wat deur hierdie poorte ingaan. |
| Afrikaans 1983 | Jy moet sê: Hoor die woord van die Here, koning van Juda wat op die Dawidstroon sit, u en u amptenare en u volk wat deur hierdie poorte na u toe kom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en sê, ‘Hoor die woord van die Here, koning van Juda, wat op die troon van Dawid sit – jy en jou amptenare en jou volk wat deur hierdie poorte ingaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet sê: Jy, koning van Juda wat op die troon van Dawid sit, jy moet luister na wat die Here sê, jy en jou amptenare en jou mense wat hier in die poorte kom om te oordeel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Koning van Juda, u is een van koning Dawid se opvolgers. Die Here het ’n boodskap vir u, u amptenare en die inwoners van Jerusalem. Luister ’n bietjie daarna. |