Jeremiah 22:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy sal begrawe word met die begrafnis van 'n esel, getrek en uitgewerp oorkant die poorte van Jerusalem.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle sal hom begrawe soos ’n donkie. Hulle sal sy lyk by Jerusalem se hekke uitsleep en dit buite die stad los!”
Afrikaans 1933/1953 Met 'n eselsbegrafnis sal hy begrawe word -- weggesleep en neergegooi ver van die poorte van Jerusalem af.
Afrikaans 1983 Hy sal soos 'n donkie begrawe word: hy sal van hier af weggesleep word en buite die poorte van Jerusalem weggegooi word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy sal begrawe word soos 'n donkie – weggesleep en weggegooi buite die poorte van Jerusalem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer hulle hom begrawe, dan sal dit wees soos wanneer mense 'n donkie uit die stad sleep en buite weggooi.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy sal soos ’n donkie begrawe word. Sy lyk sal by Jerusalem uitgesleep word en buite die stad gelos word.”