Jeremiah 22:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wee hom wat sy huis bou met ongeregtigheid en sy kamers met onreg; wat sy naaste se diens sonder loon gebruik en hom nie gee vir sy werk nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ellende wag vir Jojakim, wat sy paleis met onreg bou, en sy bovertrekke met kullery. Hy laat mense verniet werk, hy betaal hulle nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wee hom wat sy huis bou met ongeregtigheid en sy dakkamers met onreg; wat sy naaste laat werk vir niks en hom sy loon nie gee nie; |
| Afrikaans 1983 | Ellende wag vir hom wat sy huis met onreg bou, sy bokamers met minagting van die reg, vir hom wat sy mense sonder betaling laat werk, wat hulle nie hulle geld gee nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘ “ Wee hom wat sy huis herbou met onreg, en sy bokamers met onregverdigheid, wat sy medemens verniet laat werk en nie sy loon vir hom gee nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here sê: “Dit sal sleg gaan met die koning wat vir hom 'n paleis bou, 'n paleis met bo-kamers. Hy laat mense dit bou maar hy betaal hulle nie, hy laat hulle werk, maar hy gee hulle niks. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here sê: “Die toekoms lyk sleg vir koning Jojakim. Hy bou sy paleis met mense wat hy dwing om vir hom te werk. Dan bou hy ook nog ’n boonste vertrek op hierdie onmenslike manier. Hy betaal ook nie die mense wat vir hom werk nie. |