Jeremiah 22:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar hy sal sterwe op die plek waarheen hulle hom as gevangenes weggevoer het, en hierdie land sal hy nie meer sien nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy sal sterf in die land waar hy ’n gevangene is. Hy sal sy geboorteland nooit weer sien nie.”
Afrikaans 1933/1953 want in die plek waarheen hulle hom as gevangene weggevoer het, sal hy sterwe, en hierdie land sal hy nie meer sien nie.
Afrikaans 1983 want hy sal sterf in die plek waarheen hulle hom in ballingskap weggevoer het. Hy sal nooit weer hierdie land sien nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) maar op die plek waarheen hulle hom weggevoer het, daar sal hy sterf. Hierdie land sal hy nie weer sien nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want die vyande het hom weggevat na 'n ander land, en in daardie land sal hy sterf. Hy sal hierdie land nie weer sien nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy sal doodgaan in die land waar hy ’n gevangene is en sal sy geboorteland nie weer sien nie.”