Jeremiah 21:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En aan hierdie volk moet jy sê: So spreek die HERE; Kyk, Ek stel jou die weg van die lewe en die weg van die dood voor. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Sê vir die mense die Here sê: ‘Ek gee vir julle ’n keuse tussen lewe en dood. |
| Afrikaans 1933/1953 | En aan hierdie volk moet jy sê: So spreek die HERE: Kyk, Ek hou julle die weg van die lewe voor,n die weg van die dood: |
| Afrikaans 1983 | Daarna het die Here vir Jeremia gesê: Jy moet vir hierdie volk sê: So sê die Here: Ek gee julle die keuse: wil julle lewe of wil julle sterwe? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “En vir hierdie volk moet jy sê, ‘So sê die Here: “Kyk, Ek hou vir julle die pad na die lewe en die pad na die dood voor: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En, Jeremia, jy moet vir hierdie volk sê: Julle kan kies of julle wil lewe en of julle wil sterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Sê vir die mense, die Here sê: Ek gee julle ’n keuse. Julle kan kies tussen lewe en dood. |