Jeremiah 21:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En aangaande die huis van die koning van Juda, sê: Hoor die woord van die HERE;
Afrikaans (NLV) 2011 “Sê vir die koninklike familie: ‘Luister na die boodskap van die Here vir julle!
Afrikaans 1933/1953 En aan die huis van die koning van Juda moet jy sê: Hoor die woord van die HERE,
Afrikaans 1983 Vir die koningshuis van Juda moet jy sê: Hoor die woord van die Here,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “En vir die huis van die koning van Juda moet jy sê, ‘Hoor die woord van die Here,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het vir Jeremia gesê hy moet vir die familie van die koning van Juda sê: “Julle moet luister na wat die Here sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sê vir die koninklike familie: “Dit is die boodskap van die Here vir julle!