Jeremiah 20:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vervloek is die man wat die tyding aan my vader gebring het deur te sê: 'n Seun is vir jou gebore; maak hom baie bly.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek verwens die dag toe iemand vir my pa die nuus gebring het: “Geluk, jy het ’n seun!”
Afrikaans 1933/1953 Vervloek is die man wat aan my vader berig gebring en gesê het: Vir jou is 'n seun gebore -- waardeur hy hom grootliks verbly het.
Afrikaans 1983 Vervloek is die man wat vir my pa die berig gebring het: “Jy het 'n seun,” 'n berig wat hom baie bly gemaak het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vervloek is die man wat die nuus vir my vader gebring het: “'n Kind is vir jou gebore, 'n seun!” – iets wat hom baie bly gemaak het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek wens die man sterf wat vir my pa kom sê het dat my pa 'n seun gekry het. My pa was daardie dag baie bly.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mag dit sleg gaan met die mens wat vir my pa gaan sê het: “Geluk, jy het ’n seun!”