Jeremiah 20:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Vervloek is die dag waarop ek gebore is; laat die dag waarop my moeder my gebaar het, nie geseënd wees nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek verwens die dag wat ek gebore is! Mag niemand my geboortedag ooit as gelukkig beskou nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vervloek is die dag waarop ek gebore is; laat die dag waarop my moeder my gebaar het, nie geseënd wees nie. |
| Afrikaans 1983 | Vervloek is die dag waarop ek gebore is, die dag waarop my ma my in die wêreld gebring het; mag dié dag altyd sonder seën wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vervloek is die dag waarop ek gebore is! Mag die dag waarop my moeder my in die wêreld gebring het, nie geseënd wees nie! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek wens ek was nooit gebore nie, ek wens die dag toe my ma my gekry het, het nooit gekom nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek is spyt dat ek ooit gebore is. Niemand mag ooit sê dat die dag van my geboorte ’n wonderlike dag was nie. |