Jeremiah 20:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sing tot eer van die HERE, loof die HERE, want Hy het die siel van die armes uit die hand van kwaaddoeners gered. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarom sing ek tot eer van die Here! Prys die Here! Want Hy red arm, behoeftige mense soos ek van kwaaddoeners. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sing tot eer van die HERE, prys die HERE! Want Hy het die siel van die behoeftige uit die hand van die kwaaddoeners verlos. |
| Afrikaans 1983 | Sing tot eer van die Here, loof Hom! Hy red die arme uit die mag van slegte mense. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sing vir die Here! Loof die Here! Want Hy het die lewe van 'n behoeftige gered uit die hand van boosdoeners. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet vir die Here sing, julle moet Hom prys, want Hy red mense wat hulleself nie kan red nie, Hy red hulle van slegte mense. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sing om vir die Here eer te bring! Praat oor hoe goed die Here is! Ek was soos ’n arm mens, maar U het my gered uit die mag van die mense wat my laat swaarkry het.” |