Jeremiah 2:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wees verstom, o hemele, hieroor, en wees verskriklik bevrees, word baie woes, spreek die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wees geskok, o hemele! Krimp ineen van afgryse,” sê die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verbaas julle hieroor, o hemele, en huiwer, verstyf heeltemal van skrik, spreek die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Selfs die hemel moet daaroor skrik en beef en sidder! sê die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Staan verslae daaroor, hemele! Sidder en beef onbedaarlik!” is die uitspraak van die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hieroor moet almal in die hemel so groot skrik dat hulle hare regop staan, hulle moet bang wees en bewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die hemele kyk geskok neer op wat hier aan die gang is en bewe van verbasing,” sê die Here. |