Jeremiah 19:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En gaan uit na die dal van die seun van Hinnom wat by die ingang van die oostelike poort is, en verkondig daar die woorde wat Ek jou sal sê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gaan dan uit by die uitgang met die naam Potskerfhek na die vallei van die seun van Hinnom. Verkondig daar vir hulle die boodskap wat Ek vir jou gegee het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En gaan uit na die dal van die seun van Hinnom wat voor die ingang van die Potskerwepoort lê, en roep daar uit die woorde wat Ek met jou sal spreek. |
| Afrikaans 1983 | en gaan af na die Ben-Hinnomdal toe regoor die Potskerfpoort en kondig daar aan wat Ek vir jou sal sê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gaan dan uit na die Ben-Hinnomdal by die ingang na die Potskerfpoort en verkondig daar die woorde wat Ek vir jou sê. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en julle moet na die Ben-Hinnom-vallei gaan wat naby die Potskerf-poort is. Daar moet jy hard praat en sê wat Ek vir jou sal sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gaan by die uitgang met die naam Potskerfhek uit na die Hinnomvallei. Gaan sê daar vir hulle wat Ek sê. |