Jeremiah 19:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So sal Ek doen met hierdie plek, spreek die HERE, en met die inwoners daarvan, en Ek sal hierdie stad maak soos Tofet:
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is wat Ek met hierdie stad en sy inwoners sal doen, sê die Here. Ek sal hierdie stad soos Tofet maak.
Afrikaans 1933/1953 So sal Ek met hierdie plek maak, spreek die HERE, en met sy inwoners, en hierdie stad maak soos Tofet.
Afrikaans 1983 Dit is wat Ek aan dié plek en sy inwoners sal doen, sê die Here: Ek sal die stad soos Tofet maak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit sal Ek aan hierdie plek en sy inwoners doen,” ’ is die uitspraak van die Here, ‘ “om hierdie stad soos Tofet te maak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is wat Ek sal doen met hierdie stad en met die mense wat hier woon. Ek sal hulle soos Tofet maak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is wat Ek met hierdie stad en sy mense sal doen,” sê die Here. “Ek sal die stad soos Tofet maak.