Jeremiah 19:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dan moet jy die bottel breek voor die oë van die manne wat saam met jou gaan,
Afrikaans (NLV) 2011 “Jeremia, breek nou die kleipot voor die oë van die mense wat saam met jou gekom het.
Afrikaans 1933/1953 Dan moet jy die kruik breek voor die oë van die manne wat saam met jou gegaan het,
Afrikaans 1983 Jy moet dan die pot breek voor die oë van die mense wat met jou saam is,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Jy moet dan die kruik breek voor die oë van die manne wat saam met jou gaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jeremia, jy moet die kleipot breek. Die mense wat saam met jou gegaan het, moet dit sien,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het vir my gesê: “Jeremia, breek nou die kleipot voor die oë van die mense wat jy saam met jou gebring het en