Jeremiah 19:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So sê die HERE: Gaan haal 'n erdepot van pottebakker en neem van die oudstes van die volk en van die oudstes van die priesters;
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het vir my gesê: “Gaan koop ’n kleipot. Vra dan sommige van die leiers van die volk en van die priesters om saam met jou te gaan.
Afrikaans 1933/1953 So sê die HERE: Gaan koop vir jou 'n pottebakkerskruik, saam met oudstes uit die volk en oudstes uit die priesters.
Afrikaans 1983 Die Here het gesê: Gaan koop 'n kleipot en vat van die leiers van die volk en die priesters saam
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So het die Here vir my gesê: “Gaan koop 'n kruik by 'n pottebakker; van die oudstes van die volk en die oudstes van die priesters moet by wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het gesê: “Jy moet 'n kleipot gaan koop wat 'n pottebakker gemaak het en in 'n oond gebak het. Jy moet 'n paar leiers van die volk en leiers van die priesters saamneem
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het vir my gesê: “Gaan koop ’n kleipot. Vra dan vir ’n paar van die senior leiers van die mense en van die senior godsdienstige leiers om saam met jou te gaan.