Jeremiah 18:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die woord van die HERE tot my gekom en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het toe vir my ’n boodskap gegee. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het die woord van die HERE tot my gekom en gesê: |
| Afrikaans 1983 | Toe kom die woord van die Here tot my: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe het die woord van die Here tot my gekom: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het toe vir my gesê: “Jy moet vir die mense sê die Here sê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het toe vir my ’n boodskap gegee wat met die klei te doen gehad het. Hy het gevra: |