Jeremiah 18:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het ek afgegaan na die huis van die pottebakker, en kyk, hy het 'n werk aan die wiele gedoen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het toe na die werkplek van die pottebakker gegaan en hom gekry waar hy besig was om op die pottebakkerswiel te werk. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het ek afgegaan na die huis van die pottebakker, en hy was juis besig om 'n stuk werk op die skywe te maak. |
| Afrikaans 1983 | Ek is toe af na die pottebakker se huis toe, en hy was juis besig om iets op die skyf te maak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het toe afgegaan na die pottebakker se huis; hy was juis besig om iets op die pottebakkerswiel te maak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het na die pottebakker se huis gegaan, en hy was toe besig om iets te maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het toe na die ateljee van die pottebakker gegaan en hom gekry waar hy besig was om op die pottebakkerskyf te werk. |