Jeremiah 18:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sal kwaad vir goed vergeld word? want hulle het 'n kuil vir my siel gegrawe. Onthou dat Ek voor jou gestaan het om vir hulle goed te spreek en jou grimmigheid van hulle af te keer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Is dit regverdig om goed met sleg te betaal? Hulle het ’n gat vir my gegrawe om in te val. Onthou U hoe ek namens hulle by U gesmeek het om hulle nie in u woede te straf nie? |
| Afrikaans 1933/1953 | Sal goed dan met kwaad vergeld word? -- want hulle het vir my 'n kuil gegrawe. Gedenk hoe ek voor u aangesig gestaan het om 'n goeie woord vir hulle te doen, om u grimmigheid van hulle af te keer. |
| Afrikaans 1983 | Goed word tog nie met kwaad vergeld nie! Maar hulle grawe 'n gat vir my om in te val. Neem tog in ag hoe ek voor U kom staan en vir hulle gepleit het dat u toorn teen hulle sal bedaar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moet goed dan met kwaad vergeld word? Want hulle het vir my 'n vangkuil gegrawe. Onthou dat ek voor U gestaan het om vir hulle 'n goeie woord te doen, om u woede van hulle af te keer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moet onthou dat ek mooi vir U gevra het om hulle nie te straf nie en om nie meer kwaad te wees vir hulle nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Is dit regverdig dat goed met sleg terugbetaal word? Hulle het ’n gat vir my gegrawe om in te val. Maar onthou U hoe ek vir hulle gebid het? Ek het U gesmeek om hulle nie in u woede te straf nie. Dit is nou stank vir dank! |