Jeremiah 18:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Staan op en gaan af na die pottebakker se huis, en daar sal Ek jou my woorde laat hoor.
Afrikaans (NLV) 2011 “Gaan na die werkplek van die pottebakker. Daar sal Ek met jou praat.”
Afrikaans 1933/1953 Maak jou klaar en gaan af na die huis van die pottebakker, en daar sal Ek jou my woorde laat hoor.
Afrikaans 1983 Gaan af na die pottebakker se huis toe, Ek sal daar met jou praat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Maak gereed en gaan af na die pottebakker se huis; daar sal Ek jou my woorde laat hoor.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Jy moet na die pottebakker se huis gaan. Ek sal daar met jou praat.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Gaan na die ateljee van die pottebakker. Daar sal Ek met jou praat.”