Jeremiah 18:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Gee ag op my, o HERE, en luister na die stem van die wat met my twis.
Afrikaans (NLV) 2011 Here, help my! Luister na wat die mense teen my beplan!
Afrikaans 1933/1953 HERE, luister tog na my, en hoor na die stem van die wat met my twis.
Afrikaans 1983 Gee tog ag op my, Here, hoor wat sê my vyande!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Slaan ag op my, Here! Hoor wat sê my aanklaers!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom vra ek, Jeremia: “Here, U moet my beskerm, U moet hoor wat my vyande sê. Ek het goeie dinge gedoen aan hulle, maar hulle wil 'n slegte ding doen aan my, soos wanneer iemand 'n gat grawe om 'n dier te vang.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jeremia bid toe: “Here, help my! Luister wat die mense teen my beplan.