Jeremiah 18:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sal 'n man die sneeu van die Líbanon verlaat wat van die rots van die veld af kom? of sal die koue vloeiende waters wat uit 'n ander plek kom, verlaat word? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sal die sneeu ooit smelt op die hoë dele van die Libanon? Sal die koue bergstrome van die Hermonberg ooit opdroog? |
| Afrikaans 1933/1953 | Verdwyn die sneeu van die L¡banon ooit van die rots in die veld? Of droog die uitlandse, koue, stromende waters op? |
| Afrikaans 1983 | Is die kranse van die Libanon ooit sonder sneeu, droog sy koue bergstrome wat uit ver plekke kom, ooit op? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Verdwyn sneeu ooit van die rotsagtige hange van die Libanon? Of raak die vreemde koel water wat vloei ooit gedaan? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Op die Libanon-berg is daar altyd sneeu en die riviertjies koue water wat van ver kom, hou aan om te vloei. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Smelt die sneeu ooit heeltemal in die hoogste dele van die Libanonberg? Sal die koue bergstrome van die Hermonberg ooit opdroog? |