Jeremiah 17:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Bedrieglik is die hart bo alles, en verdorwe is die hart; wie kan dit weet?
Afrikaans (NLV) 2011 “Die mens se hart is deur en deur bedrieglik en boos. Wie weet regtig hoe sleg dit is?
Afrikaans 1933/1953 Bedrieglik is die hart bo alle dinge, ja, verdorwe is dit; wie kan dit ken?
Afrikaans 1983 Die hart is bedriegliker as enigiets anders, hy is ongeneeslik; wie kan hom verstaan?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die hart is bedriegliker as alles; dit is ongeneeslik. Wie kan die hart verstaan?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense bedrieg hulleself en ander mense, hulle kan nie ophou om dit te doen nie, hulle verstaan hulleself nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Daar is niks wat jou so kan kul as die mens se hart nie. Niemand weet wat binne ’n mens aangaan nie. Niemand kan ook iets daaraan doen om ’n mens se hart te verander nie.