Jeremiah 17:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En sê vir hulle: Hoor die woord van die HERE, julle konings van Juda en die hele Juda en al die inwoners van Jerusalem wat deur hierdie poorte ingaan!
Afrikaans (NLV) 2011 “Sê vir die mense wat hierdie poorte gebruik: ‘O konings, al julle mense van Juda en ook julle wat in Jerusalem bly, hoor die boodskap van die Here.
Afrikaans 1933/1953 en sê vir hulle: Hoor die woord van die HERE, konings van Juda en die hele Juda en al die inwoners van Jerusalem wat deur hierdie poorte ingaan:
Afrikaans 1983 en sê: Hoor die woord van die Here, konings van Juda en al die mense van Juda en al die inwoners van Jerusalem wat deur hierdie poorte gaan!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en sê vir hulle, ‘Hoor die woord van die Here, konings van Juda, die hele Juda en al die inwoners van Jerusalem wat deur hierdie poorte ingaan:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en jy moet vir die mense sê: Konings van Juda en al die mense van Juda, en almal wat in Jerusalem woon en wat deur hierdie poorte gaan, julle moet luister na wat die Here sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sê daar vir die mense wat die hekke gebruik, konings, die mense van Juda en ook die mense wat in Jerusalem bly: ‘Hoor wat die boodskap van die Here vir julle is.