Jeremiah 17:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, hulle sê vir my: Waar is die woord van die HERE? laat dit nou kom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die mense vra my: “Waar is die kamtige boodskap van die Here? Laat dit nou bietjie waar word!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Daar sê hulle vir my: Waar is die woord van die HERE? Laat dit tog kom! |
| Afrikaans 1983 | Die mense vra vir my: “Waar is die woord van die Here? Laat dit tog kom!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, hulle vra telkens vir my: “Waar bly die woord van die Here? Dit moet tog gebeur!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U hoor wat die mense sê. Hulle vra vir my: “As die Here jou gestuur het om te praat, wanneer sal die dinge gebeur wat jy sê?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense vra my: ‘Wat het geword van die danige boodskap wat jy by die Here gekry het? Laat dit nou gebeur!’ |