Jeremiah 17:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Hoë troon van die begin af is die plek van ons heiligdom.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar ons aanbid U by u glansryke troon, ewig, hoog en glorieryk.
Afrikaans 1933/1953 'n Troon van heerlikheid, verhewe van die begin af, is die plek van ons heiligdom.
Afrikaans 1983 'n Magtige troon, van die begin af verhewe, dit is die plek waar ons heiligdom staan!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Roemryke troon, verhewe van die begin af, is die plek van ons heiligdom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die plek waar ons tempel staan, was nog altyd hoog, die Here is daar, soos 'n koning wat op sy troon sit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons tempel is reg van die begin af soos ’n pragtige troon. Dit staan hoog uit.