Jeremiah 16:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy mag ook nie in die huis van maaltyd ingaan om by hulle te sit om te eet en te drink nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Jy moet ook nie na hulle feeste en partytjies gaan nie. Moet hoegenaamd nie saam met hulle eet of drink nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kom ook nie in 'n huis van maaltye om met hulle saam aan te sit nie, om te eet en te drink nie. |
| Afrikaans 1983 | Jy mag ook nie in 'n huis ingaan waar daar feesgevier word en saam aansit en eet en drink nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “'n Huis waar fees gevier word, mag jy nie binnegaan om saam met hulle aan te sit om te eet en te drink nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En jy moenie in 'n eetkamer kom en saam met die mense eet en drink nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jeremia, jy moet ook nie na ’n huis gaan waar hulle partytjie hou nie. Moet glad nie saam met hulle eet of drink nie, |