Jeremiah 16:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sal 'n mens vir homself gode maak, en hulle is geen gode nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Kan mense hulle eie gode maak? Maar ’n god wat jy maak, is mos geen god nie!”
Afrikaans 1933/1953 Sal 'n mens vir hom gode maak wat tog geen gode is nie?
Afrikaans 1983 Kan 'n mens vir hom gode maak? Dit is mos nie gode nie!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Kan 'n mens vir hom gode maak? Dit is tog geen gode nie!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense maak vir hulle gode, maar dit is nie gode nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kan mense hulle eie gode maak? Hulle kan seker beelde maak, maar ’n beeld is tog nie ’n regte god nie!”